doelwitte

doelwitte

Ek geniet beplanning en doelwitte en lysies. Geïnspireer deur Mariaan van Mstudio, en Lizl van Big Picture Living, het ek egter besluit om behalwe vir my grootmens-doelwitte en afsprake wat so sorgvuldig via meeting requests in my kalender ingesluit is, ook meer van die volgende in te skeduleer:

read more
let’s breathe

let’s breathe

Monday, 1 August 2022. The first day of a new month on the first day of a new week. A new beginning has always resonated with me. Hidden in every new beginning a clean slate: promise and potential waiting to be uncovered.

read more
hallo dames

hallo dames

vir die wat my reeds ken stuur ek groot drukkie en vir die wat vir die eerste keer vandag by ons aansluit stuur ek ook ‘n groot drukkie. My naam is Christi, en die doel van vandag se inskrywing is om sommer net lekker te gesels oor ‘n paar mooi dinge.

read more